top of page
Dirk v. d. Westhuizen & Karen Ferreira - Wie Bestuur Nou My Hart (Key: OR Dmaj)

Dirk v. d. Westhuizen & Karen Ferreira - Wie Bestuur Nou My Hart (Key: OR Dmaj)

SKU: AL-OR-NB-00264
$12.95Price

Title: Wie Bestuur Nou My Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen & Karen Ferreira

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Het ek ooit 'n kans gestaan teen jou wat net my asem wegslaan

Voor ek myself kon keer toe val my hart voor jou voete neer

My kop is los my emosies hardloop weg

Maar om een of ander rede voel dit heeltemal reg

 

Wie bestuur nou my hart

Ek het beheer verloor

Oh-o-ho-o-o

Waantoe is ek oppad ek wens ek het geweet

Maar ek gee oor

Oh-o-ho-o

Niemand kan my nou keer nie

Breek die reëls, breek die wet

Want ek het jou nie gekies nie

My hart het

 

Ek wens ek kon tog net verstaan wat hier binne my aangaan

Iets het verkeerd geloop, verkeerd voel reg

Verkeerd gee hoop

 

Net 'n hartklop is wat dit vat om jou lewe deurmekaar te spat

Maar in daai deurmekaar besef mens soms die ek is minder soms

My kop is los my emosies hardloop weg

Maar om een of ander rede voel dit heeltemal reg

 

Wie bestuur nou my hart

Ek het beheer verloor

Oh-o-ho-o-o

Waantoe is ek oppad ek wens ek het geweet

Maar ek gee oor

Oh-o-ho-o

Niemand kan my nou keer nie

Breek die reëls, breek die wet

Want ek het jou nie gekies nie

My hart het

 

Dis wat jy doen dis hoe die liefde met jou speel

Dis wat gebeur as jy uiteindelik iemand vind met wie jy jou lewe wil deel

 

Wie bestuur nou my hart

Ek het beheer verloor

Oh-o-ho-o-o

Waantoe is ek oppad ek wens ek het geweet

Maar ek gee oor

Oh-o-ho-o

Niemand kan my nou keer nie

Breek die reëls, breek die wet

Want ek het jou nie gekies nie

(My hart het)

 

Wie bestuur nou my hart

Ek het beheer verloor

Oh-o-ho-o-o

Waantoe is ek oppad ek wens ek het geweet

Maar ek gee oor

Oh-o-ho-o

Niemand kan my nou keer nie

Breek die reëls, breek die wet

Want ek het jou nie gekies nie

My hart het

 

Composer: V. GARDINER/N. GARDINER (VAUGHAN GARDINER PUBLISHING/NERINE GARDINER PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page