Corlea Botha - Wie Ek Is (Key: OR Gmaj)
Title: Wie Ek Is
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Corlea Botha
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Vasgevang en so verlore
Teen die mure staan my naam
Moeg baklei teen al my spoke
Teen die fotos in my raam
In my eensaamheid
Kom besef en rede uit waarheid
Net vir my
Om my lewe terug te kry
Soveel rede besluite en als is verby
Sonder jou, om my drome weer te bou
En van voor af te leer om te bly
Wie ek is
Wie ek is, Oo
In jou biewe en akkoorde
Het my hart opnuut geleer
Niemand anders sing my woorde
O, my hart is in beheer
In my gebrokenheid, breek deur die stilte
My waarheid
Net vir my
Om my lewe terug te kry
Soveel rede besluite en als is verby
Sonder jou, om my drome weer te bou
En van voor af te leer om te bly
Jy was lief vir my dit was ons tyd
Maar liefling almal se sand hardloop uit
Net vir my
Om my lewe terug te kry
Soveel rede besluite en als is verby
Sonder jou, om my drome weer te bou
En van voor af te leer om te bly
Wie ek is
Wie ek nog altyd was
Composer: C. BOTHA (EMI PUBLISHING)