top of page

Nedine Blom - Wie (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-00935
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Wie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nedine Blom
Genre: South African; Kids & Teens; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Nedine Blom is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en prokureur. Sy het verskeie toekennings ontvang vir haar reeks kinder-CD's en DVD's getiteld "Supercool" vanaf 2008.
Lyrics: Yes

 

Wie't die berge en die see gemaak
En die nag wat skielik dag kan raak
Wie't die hemelkoepel wyd gespan
En die pad van elke mens beplan

 

Wie't die aarde en die son gemaak
En die donker skielik lig laat raak
Die seisoene een vir een bepaal
Hy's ons Koning en Hy kom ons haal

 

Ja, Hy het groot krag, groot mag
En Hy red my
Op arendsvlerke vlieg ek in Sy naam
Ja, Hy het groot krag, groot mag
En Hy red my
En waar ek ookal gaan, daar stap Hy saam

 

Wie het Jupiter en Mars gemaak
En ‘n sekelmaan wat volmaan raak
Wie't die wolke en die reën gemaak
En ‘n papie wat ‘n vlinder raak

 

Wie't die sonneblomme wyd gesaai
En die koringlande wat so waai
Wie't die donker en die lig geskei
Dis die Heer en Hy beskerm my

 

Ja, Hy het groot krag, groot mag
En Hy red my
Op arendsvlerke vlieg ek in Sy naam
Ja, Hy het groot krag, groot mag
En Hy red my
En waar ek ookal gaan, daar stap Hy saam

Daar stap Hy saam

 

TUSSENSPEL

 

Ja, Hy het groot krag, groot mag
En Hy red my
Op arendsvlerke vlieg ek in Sy naam


Ja, Hy het groot krag, groot mag
En Hy red my
Op arendsvlerke vlieg ek in Sy naam
Ja, Hy het groot krag, groot mag
En Hy red my
En waar ek ookal gaan, daar stap Hy saam

Hy red my

 

Composer: NEDINE BLOM (URIAL PUBL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page