top of page
William Wolf - Somer  (Key: OR F#maj)

William Wolf - Somer (Key: OR F#maj)

SKU: RI-OR-NB-03082
$12.95Price

Title: Somer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: William Wolf ft. Zoé
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Sê vir my net hoe

Gee vir my net toestemming om oop te maak

Sê vir my net wat

Iemand soos jy in 'n plek soos die soek

 

Want dit is somer, dromer

En ons is jonk

Gooi weg jou rede, met vrede

Want ons voel 'n vonk

Wees net geduldig, weet net

Wat op jou wag

Wonder wie gaan laaste lag

Dis ek wat laaste lag

 

Soen my met jou oë toe

Vergeet van môre, dink aan hoe jy nou voel

Met jou oë toe

Soen my met jou oë toe

Vergeet van môre, dink aan hoe jy nou voel

Met jou oë toe

 

Kom ons sê dis so

Kom ons sê dis toevallig per ongeluk

Seker maar net wat

Ek en jy in 'n plek soos die soek

 

Want dit is somer, dromer

En ons is jonk

Gooi weg jou rede, met vrede

Want ons voel 'n vonk

Wees net geduldig, weet net

Wat op jou wag

Wonder wie gaan laaste lag

Dis ek wat laaste lag

 

Soen my met jou oë toe

Vergeet van môre, dink aan hoe jy nou voel

Met jou oë toe

Soen my met jou oë toe

Vergeet van môre, dink aan hoe jy nou voel

Met jou oë toe

 

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

 

Want dit is somer, dromer

En ons is jonk

Gooi weg jou rede, vrede

Want ons voel 'n vonk

Wees net geduldig, weet net

Wat op jou wag

Wonder wie gaan laaste lag

Dis ek wat laaste lag

 

Soen my met jou oë toe

Vergeet van môre, dink aan hoe jy nou voel

Met jou oë toe

Soen my met jou oë toe

Vergeet van môre, dink aan hoe jy nou voel

Met jou oë toe

 

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

Sien jy wat ek bedoel

Het geweet jy gaan hierdie voel

 

Composer: EWALD JANSE VAN RENSBURG/ROUXAN CLOETE/WILLIAM WOLFGANG LOOTS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page