top of page

Willie Botha - Jy (Key: OR Amaj)

SKU: AL-OR-NB-02067
$12.95Price

Title: Jy

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Willie Botha
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Pastoor Willie Botha is 'n bekende Suid-Afrikaanse geestelike sanger.
Lyrics: Yes

 

Jy, jy is myne

Ek is, so bly jy is myne

Jy, bring die mooiste uit in my

Ek bid, dat dit altyd so sal bly

 

Jy, jy inspireer my

Jy, jy motiveer my

Jy bring die beste uit in my

Ek bid, dat dit altyd so sal bly

 

Niks sal my van jou liefde kan skei

Want ons hoort bymekaar

God, het ons aan mekaar gegee

En Hy, sal ons liefde bewaar

 

Jy, kan soms my gedagtes lees

By jou, kan ek sommer net mens wees

By jou, kan ek lag want ek mag ook huil

Ek bid, dat dit altyd so sal bly

 

Niks sal my van jou liefde kan skei

Want ons hoort bymekaar

God, het ons aan mekaar gegee

En Hy, sal ons liefde bewaar

 

Niks, sal my van jou liefde kan skei

Want, ons hoort bymekaar

God, het ons aan mekaar gegee

En Hy, sal ons liefde bewaar

Hy, sal ons liefde bewaar

 

Composer: WILLIE BOTHA

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page