top of page
Willie Joubert - Ek Wil Die Here Loof (Key: OR Emaj)

Willie Joubert - Ek Wil Die Here Loof (Key: OR Emaj)

SKU: RI-OR-NB-02132
$12.95Price

Title: Ek Wil Die Here Loof

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Willie Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: More info: Willie Joubert is 'n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek en bediening.
Lyrics: Yes

 

Daar is soveel waarvoor ons kan dankbaar wees

Want elke nuwe dag is gevul met die Heer se seen

Ek het alles wat ek wil he

En my hart wil dankie se

U handewerk is oral om my heen

 

Ek wil die Here loof

Ek wil Sy naam verhoog

Wil Sy lof besing

En ek wil vir Hom my liefde bring

 

Ek wil die Here loof

Ek wil Sy naam verhoog

Wil Sy lof besing

En ek wil vir Hom my liefde bring

 

Alles wat ons het het U vir ons gegee

En U goedheid bly ‘n baken op ons wee

U hand is altyd daar

Om ons storms te bedaar

U liefde lei ons veilig deur gevaar

 

Ek wil die Here loof

Ek wil Sy naam verhoog

Wil Sy lof besing

En ek wil vir Hom my liefde bring

 

Ek wil die Here loof

Ek wil Sy naam verhoog

Wil Sy lof besing

En ek wil vir Hom my liefde bring

 

Hier is my lied

Ek sing vir U

U is alles wat ‘n mens ooit kan begeer

 

Ek wil die Here loof

Ek wil Sy naam verhoog

Wil Sy lof besing

En ek wil vir Hom my liefde bring

 

Ek wil die Here loof

Ek wil Sy naam verhoog

Wil Sy lof besing

En ek wil vir Hom my liefde bring

 

Wil Sy lof besing

En ek wil vir Hom my liefde bring

 

Composer: FRANKFURTER/REITZ/WILLIE JOUBERT (FRANKIE BOY MUSIKVERLAG/KALRIN EDITION)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page