Riana Nel - Wys My Jou Hart (Key: OR Dmaj)
Title: Wys My Jou Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Riana Nel was born in Namibia. She is a South African singer/songwriter. Her songs have been described as including elements of "Pop & Country". She had firmly placed her roots in Gospel music on release of the albums; "Oopmond", "The Cure", "Someone With Skin" and won may awards including the "Crescendo award" in 2000. Her albums continue to top South African Music charts.
Lyrics: Yes
Het jy ooit gewonder, hoe dit sou voel
As al die see se water, oor jou spoel
En het jy ooit gedink dat dit alles so sou uitdraai
Net om aan die einde, in trane te saai
Want jy kyk na my soos die storm woed
Net om in te gee tot sy waters
Maar ek ken 'n God wat ons help om te glo
Hy verstaan en ken al ons vrae
So, wys my jou hart
Waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
En neem nou my hand
Vee weg jou trane, vergeet al jou vrese
En neem, net een tree op 'n slag
En saam sal ons lag, oor gister
Want genade is net vir vandag, genoeg
Te veel keer getwyfel in dit wat jy glo
Steeds bly jy staande want iemand hou jou bo
Net om te sien, hoe die sonstrale skyn
Dit wat jou moeg maak, deur liefde verdwyn
En jy kyk na my soos die storm woed
Net om in te gee tot sy waters
Maar jy ken 'n God wat jou help om te glo
Hy verstaan en ken al jou vrae
So, wys my jou hart
Waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
En neem nou my hand
Vee weg jou trane, vergeet nou jou vrese
En neem, net een tree op 'n slag
En saam sal ons lag, oor gister
Want genade is net vir vandag, genoeg
Want jy kyk na my soos die storm woed
Net om in te gee tot sy waters
Maar jy ken 'n God wat jou help om te glo
Hy verstaan en ken al jou vrae
So, wys my jou hart
Waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
En neem nou my hand
Vee weg jou trane, vergeet nou jou vrese
En neem, net een tree op 'n slag
En saam sal ons lag, oor gister
Want genade is net vir vandag, genoeg
Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)