top of page
Zak van Niekerk - Lekkerkry (Key: OR Cmaj)

Zak van Niekerk - Lekkerkry (Key: OR Cmaj)

SKU: AN-OR-NB-01909
$12.95Price

Title: Lekkerkry

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Zak van Niekerk
Genre: South African; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Zak van Niekerk (gebore 12 Julie 1978 op Springbok) is 'n Afrikaanse sanger en musikant wat ligte vermaakliedjies sing en die mondfluitjie speel.
Lyrics: Yes

 

Mooi Wilhelmina van oom lekker Sasie

Is my ou meisiekind

My ou troetelhasie

Sy dra linnerokkies met ‘n enkelring

En het voor in die koor in die kerk gesing

 

Ek vang ‘n geelvis in die Vaaldam

Ek sien ‘n bosluis op die bokram

Daar’s ‘n vyeboom in my agterplasie

En die brandewyn staan in my tandeglasie

 

Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wei

En ek kla maar so oor die boerdery

Al moet ek sweet en so bitter ly

My plaas se naam is Lekkerkry

 

TUSSENSPEL

 

Ek braai ‘n vleisie op die kole

En my skoene kort nuwe sole

Ek drink witblits daar van Bopertal

En dit laat my sommer uit my voete val

 

Daar’s ‘n geelslang in die voetpaadjie

En ‘n vetkol op my sportsbaadjie

Ek verstik aan ‘n visgraatjie

En die plaastoilet het ‘n loergaatjie

 

Ja ek kyk elke dag hoe die beeste wei

En ek kla maar so oor die boerdery

Al moet ek sweet en so bitter ly

My plaas se naam is Lekkerkry

 

TUSSENSPEL

 

Ons ry dorp toe met die spider

En drink ‘n boegoe met cider

En net so duskant die ou spruitjie

Speel ek Red River Valley op my bekfluitjie

 

Oompie Sasie word toe tagtig

En Wilhelmina lyk so pragtig

Ons doen die foxtrot op die voorstoep

Op die sakkie-sakkie maat van ‘n boepens doep

 

Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wei

En ek kla maar so oor die boerdery

Al moet ek sweet en so bitter ly

My plaas se naam bly Lekkerkry

 

Composer: BEN BEUKES (TOC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page